Sarie

Om te weet

- GROOTSTE UITDAGING Om gemotiveer­d te bly terwyl mense rondom my nie in my vermoë geglo het nie. GROOTSTE LES GELEER UNIEKE VERKOOPSPU­NT

Geloof in jouself is baie belangrik. Dit begin by hoe jy uitdagings benader. Dis so belangrik om te volhard. Baie ouens is soms nader aan ’n deurbraak as wat hulle besef en gee dan moed op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa