Sarie

Dis lekker om ’n verskil te maak. Juis omdat jy swaarkry ken

- HOOGTEPUNT Edu

Ons is passievol en lief vir ons handelsmer­k. Dit wys in wat ons doen en hoe ons met mense omgaan.

Die eerste bietjie wins waarmee ek vir my ’n vliegkaart­jie kon koop om vir my seuntjie (uit ’n vorige verhouding) in Skotland te gaan kuier. Dit was die bevredigen­dste vlug van my lewe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa