Vir ál­mal

Een pro­duk 1

Sarie - - Mooi -

REINIGER

Die ba­sis van ’n mooi, ge­son­de vel is daag­lik­se rei­ni­ging, maar dié pro­duk hoef jou nie ’n fortuin te kos nie. ’n Sag­te skuim­rei­ni­ger werk vir die mees­te vel­soor­te: nor­ma­le, kom­bi­na­sie- en o­lie­ri­ge vel. Dees­dae kry jy baie rei­ni­gers wat ook be­stand­de­le be­vat wat jou vel af­skil­fer. ’n Ek­stra af­skil­fe­rings­pro­duk is dus nie no­dig nie.

WENK

3 4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.