Pa­s­op!

Sarie - - Mooi - DEUR C­HA­RIS VAN DEN HEEVER

1Se­rums en vogro­me vir spe­si­fie­ke vel­ti­pes

Se­rums be­vat ge­kon­sen­treer­de ak­tie­we be­stand­de­le wat spe­si­fie­ke vel­pro­ble­me soos de­hi­dra­sie, pig­men­ta­sie, ak­nee of fyn lyn­tjies takel. Om­dat nie al­mal die­self­de vel­kwes­sies het nie, is dit be­ter om te be­lê in ’n pro­duk wat vir jóú pro­bleem ont­wik­kel is. Die­self­de geld vir ’n vog­room.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.