Soet

ONS SÊ DAN­KIE AAN RO­NEL BAKKER KE­RA­MIEK, 082 817 9376, WAT DIE BOR­DE SPESIAAL VIR ONS GE­MAAK HET

Sarie - - Kos - (bl. 91) Ek het hier­die re­sep by my vo­ri­ge as­sis­tent, Ta­nya P­öhl, ge­kry. Dit staan ook be­kend as bri­ga­dei­ros, ’n lek­ker­ny uit Bra­si­lië. Dis laf lek­ker!

ge­noeg vir 12

3 groot ei­er­wit­te 145 g (180 ml) strooi­sui­ker 125 ml glu­ko­sestroop 5 ml va­niel­je­geur­sel 12 ma­rie-koe­kies 100 g don­ker­sjo­ko­la­de, ge­smelt 50 g pis­ta­sie­neu­te, grof­ge­kap

Plaas ei­er­wit­te, sui­ker, glu­ko­sestroop en va­niel­je in ’n bak wat op ’n pot sal pas – die pot moet ’n bie­tjie water in hê wat prut, maar die bak moe­nie aan die water raak nie. K­lits met e­lek­trie­se hand­klit­ser tot die meng­sel dik raak en sty­we pun­te vorm. Haal bak af van pot en hou aan k­lits tot meng­sel koud is. Skep in spuit­sak met 2 cm-groot ster­tuit. Pak ma­rie-koe­kies op bak­plaat wat met bak­pa­pier uit­ge­voer is. Spuit ’n groot ro­set op el­ke koe­kie. Skep le­pels vol van die sjo­ko­la­de oor die ro­set­te. Sprin­kel pis­ta­sie­neu­te oor. Plaas in ys­kas vir 30 mi­nu­te en sit voor.

2 x 380 g-blik­ke kon­dens­melk 60 g (150 ml) ka­ka­o­poei­er 25 g (30 ml) ge­smel­te bot­ter keu­se van kleur­strooi­sels of sjo­ko­la­de-ver­mi­cel­li

Plaas kon­dens­melk, ka­kao en bot­ter in ’n groot glas­meng­bak. Pols met staaf­men­ger tot meng­sel glad is. Plaas vir 2 mi­nu­te by hoë hit­te in mi­kro­golf­oond en meng dan goed deur met draad­klit­ser. Her­haal die pro­ses 4 keer. Laat ge­noeg af­koel om te han­teer. Vorm klein bal­le­tjies (bie­tjie gro­ter as ’n R5-munt­stuk) en rol in jou keu­se van kleur­strooi­sels of ver­mi­cel­li.

KOS

SAMPIOENE

IN ROOMSOUS In die week is dié ge­reg ge­reeld op my ta­fel. Dis geu­rig en be­kos­tig­baar. Sit voor met wit­rys. ge­noeg vir 4

Ver­hit 45 ml o­lyfo­lie en tot 30 ml bot­ter warm in groot pot. Voeg

1 ge­kap­te knof­fel­hui­sie

by en roer­braai 2 mi­nu­te. Voeg

400 g ge­meng­de sampioene 8 vark­wor­sies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.