Spek KONFYT
Konfyt van spek? Ja, dis waar! Hierdie soet bederf van Gourmet Deli is heerlik saam met kaas, op hamburgers en op toebroodjies. Kyk uit vir The Cooksister Bacon Jam by uitsoekdeli’s.