Sarie

WENK Verf fokusmure ’n donker skakering om diepte aan ’n vertrek te gee.

-

TWEEDEHAND­S EN MOOI

Die twee leunstoele het hulle op die advertensi­ewebwerf Gumtree gekoop en met los oortreksel­s laat herbeklee. Die kas en rak het Zirk uit oorskiet-plafonplan­ke gemaak. Die muurverf is Plascon se S5502-Y.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa