WENK

Sarie - - Woon -

WEL­KOM

Zirk se broer, wat geen for­me­le opleiding as kunstenaar het nie, het hier­die mooi skil­de­ry vir hul voor­por­taal ge­maak. Die ou kas­sie het hul­le by ’n twee­de­hands­win­kel ge­koop en die o­lie­lamp word ge­reeld ge­bruik wanneer hul­le ont­haal. ’n Vo­ël­nes­sie her­in­ner jou dis Paas­fees.

E­le­men­te wat ’n mooi ta­fel­land­skap maak: iets uit die na­tuur, boe­ke, ’n prent of skil­de­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.