Sarie

WENK As jy leer wil verf, skuur dit liggies met 80-greinskuur­papier sodat die verf beter klou.

-

NUUTSTE PROJEK

Die gastekamer is onlangs oor ’n naweek oorgedoen op ’n begroting van R2 000. Die bed en spieëlkas het hulle as geskenk gekry, maar dit was asvaal in die kamer. Die twee het met die verfkwas ingespring en die kunsleerbe­kleding en houtraamwe­rk van die kopstuk met ’n krytverf wit geverf en die spieëlkas ’n geel laag verf gegee. Die kaligrafie­prent teen die muur en die kruissteek-strook op die kopstuk het Charné gemaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa