Ska­kel 0800 911 247 Vir ‘n GRA­TIS bro­sju­re of vir meer in­lig­ting www.aid­call.co.za

Sarie - - Blokraai - Nog 5 Sa­rie-le­sers kan elk deur An­ne­li­ze Slab­bert (Ta­fel­berg, R260) wen. Slui­tings­da­tum: 26 A­pril 2018

An­ne­li­ze was ’n joer­na­lis in Jo­han­nes­burg en haar man, Ge­r­ard, ’n ap­te­ker. S­te­de­lin­ge. Toe word hul­le moeg vir die le­we in die stad, die spits­ver­keer, die ge­brek aan stil­te en ster­re. En hul­le volg die krom wan­del­pad na Die Droom van ’n lan­de­li­ke i­dil­le met ska­pe en groen gras. Tot, uit­ein­de­lik, in die son en sand van die Sen­traal-ka­la­ha­ri in Botswa­na waar hul­le ’n vier­ster-lod­ge be­stuur. Wat kan dan nou ver­keerd loop? ’n Wa­re ver­haal, uit­ste­kend ver­tel, skreeu­snaaks en aan­gry­pend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.