Wen

Sarie - - Blokraai -

5 ge­luk­ki­ge SARIE­le­sers kan elk die boek deur Ri­a­na S­chee­pers (Ta­fel­berg, R240) wen.

Ja­na is net drie jaar oud toe haar ma spoor­loos ver­dwyn. Op die Bo­land­se wyn­plaas S­torm­kloof treur K­lein­storm oor sy prag­ti­ge vrou. Ja­na ver­lang ook na haar ma. Snags roep die wind haar bui­ten­toe, maar Ja­na is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luis­ter, hoor sy die soet, hoë no­te van haar ma se fluit. Een so ’n storm­nag ont­moet Ja­na vir !X’uri. !X’uri het ge­kom om­dat dit tyd is om Ja­na se ma te soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.