Sarie

Ons inspirasie

SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

-

’N MANDJIEVOL

Op die wynlandgoe­d Delheim skuil sampioene in die klam woudgrond tot die weer nét reg is om kop uit te steek. Slegs twee keer per jaar. Vanjaar kry wynklubled­e kans om op een van twee snuffeltog­te te gaan. Wanneer die eerste (vir net 4 mense) gebeur, hang af van die eerste reën. Die tweede (êrens in Junie/julie) sal meer plek hê. Dié dag van snuffel, leer en lekker eet sal 2 dae voor die tyd bekend gemaak word. Wees gereed! Koste: R650 p.p. Navrae: wineclub@delheim.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa