Sarie

Só lyk ons Afrikaans!

-

#Samesyn behels ’n bymekaarwe­es, in mekaar se geselskap wees. Samesyn is positief, dit gee jou energie en dit is vir jou kosbaar.

Die langnaweke so kort ná mekaar dié maand gee jou die kans om #samesyn met familie en vriende te koester. Of dit saam met die kinders is om Herman se soetgoed te maak of saam met die familie om ’n eenvoudige Paastafel. En helaas, ook die geleenthei­d vir samesyn met ’n vriendin soos SARIE.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa