Sarie

Balletdans­er Sanmarie Kreuzhuber

- – Marguerite van Wyk

Carmen is nie ’n ballet met feetjies en tutu’s nie. “Die meesterlik­e choreograf­ie deur Veronica Paeper is rou. Die gehoor sal kan identifise­er met haar menslikhei­d. Almal was immers al verlief en het al hul geliefde gemanipule­er.” Só sê

Sanmarie Kreuzhuber

wat van 6-15 April in dié gelyknamig­e rol teenoor die Brasiliaan Ruan Galdino (haar geliefde) in die Joburg-teater in Braamfonte­in te sien is. Dié solis van die Joburg Ballet dans reeds sedert sy drie jaar oud is en het ook die titelrol in 2010 gedans. Die geselskap word begelei deur die Johannesbu­rgse Filharmoni­ese Orkes.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa