Sarie

’n Boer (en ’n Brit) maak ’n plan

Die een ondernemin­g se wyn laat kenners swymel, vir die ander se vleisprodu­kte staan kliënte tou. Albei is ’n tawwe bedryf en harde werk, maar dié entreprene­urs stuit g’n vir uitdagings

- DEUR

MARGUERITE VAN WYK EN SUZETTE TRUTER

< ’n Goeie boekhouer is van onskatbare waarde, meen hulle. “En ons is die ore en oë van kliënte. Ons glo in ’n ouwêreldse styl van wynmaak, met Nuwewêreld­se wingerd. Ons het ook die snobisme uit wyn gehaal.”

Sedert hulle begin het, het hulle al die Boer & Brit L’union (’n shiraz) bekend gestel, asook die Boer & Brit Mt. Leeukop (’n Rhône-versnit) met ’n etiket met die gesigte van Jan van Riebeeck en presidente Paul Kruger, FW de Klerk, Madiba en Thabo Mbeki asook ’n klein stortkoppi­e op. (Dink in die lyn van Mount Rushmore.) Daar is ook ’n verskeiden­heid rooi- en witwyne, soos die Trans-karoo (’n pinotage en chenin blanc) en die Boer & Brit The General (’n Bordeaux-versnit).

Dié twee hoop vir seker hul kleinkinde­rs kan ook eendag saam ’n glasie wyn klink.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa