Ma­triek­af­skeidrok­kom­pe­ti­sie: Hier’s die Top-10

Al­mal rok­ke vir weer kyk, maar dié 10 het die SA­RIE-S­PAN se a­sem weg­ge­slaan

Sarie - - Inhoud -

is ge­maak, die rok is ge­dra en die ma­triek­ser­ti­fi­kaat ont­vang. Nou is dit nog net die aan­kon­di­ging van die Top-10fi­na­lis­te in die Ma­triek­af­skeid­rok van die Jaar-kom­pe­ti­sie. Van sag­te pas­tel­le tot glans­ry­ke me­taal­kleu­ri­ge ont­wer­pe, blin­kers tot kleur­ry­ke shweshwe en pê­rels – 2017 se ma­trieks het uit­ge­haal en ge­wys op die on­der­skeie rooi ta­py­te. Die keu­se was moei­lik, maar uit­ein­de­lik het ons op dié Top-10 be­sluit. Hou die Mei-uit­ga­we van SA­RIE dop vir die aan­kon­di­ging van ons 2017 Ma­triek­af­skeid­rok van die Jaar-wen­ner.

5 1 2 6 3 7 9 4 8 10 1 Aud­rey van der Merwe, So­mer­set-wes 2 Wil­ke Nau­de, S­trand 3 Cord­ney Bai­rd, P­re­to­ria 4 Nd­la­li Ledwa­ba, Po­lo­kwa­ne 5 C­hè­ri­se Louw, S­trand 6 Ja­na Wes­sels, Paarl 7 Té­chan Go­lig­ht­ly, Pot­chef­stroom 8 C­her­ié P­re­to­ri­us, Al­ber­ton 9 An­ja Wes­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.