Sarie

Woondinge

- 1 5 4

Maak die Paasontbyt spesiaal. Dek laag op laag. Draai vars rankies om gekookte eiers en plaas elk in ’n klein plantpotji­e. Versier die tafel verder met items uit die natuur, soos vetplante waarvan die pot met bruinpapie­r toegedraai is en ’n ou voëlnessie met ’n vetplantji­e in Die pot is groot genoeg om ’n klein boompie in te plant (R1 495), Block & Chisel Plaas sagte kussings op eetkamerst­oele waar lank gekuier word (R149), H&M Die melkstoelt­jie is ook ’n oulike sytafel (R1 499), www.popstrukt.com Dié kas van soliede hout verleen hoogte aan ’n vertrek (R28 995), Block & Chisel Niemand sal agterkom dit is ’n nagemaakte vetplantji­e nie (R79), Volpes ’n Kapplank is ideaal as kaasbord (R229), H&M So ’n skinkbord met veldblomme versier, is ’n kunswerk op sy eie (R795), HAUS by Hertex ’n Handige houer vir servette (R129), H&M

8.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa