Sarie

Selfdoen: Maak tafelversi­erings met leë eierdoppe

Kap liggies met ’n skerp mes die bokant van die eierdop af en gooi die inhoud uit. Gebruik eiers vir ’n lekker Paasontbyt. Vul die eierdop halfpad met potgrond ( jy kan ’n teelepel gebruik). Verwyder die oortollige grond van saailinge sodat dit in die ei

-

Plaas die klein plantjie in die eierdop en druk baie liggies vas. Stal dit uit in ’n eierboksie of in piepklein terracotta­potjies (te koop by groot kwekerye).

Dié foto van Anna-mart met grys hare het in die Augustus 2007-uitgawe van SARIE verskyn. Haar kapsel is deesdae weer grys, maar dié keer kort-kort.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa