WYS JOU STYL

Sarie - - Inhoud -

Eers ’n kra­ni­ge per­de­rui­ter en vlug­bal­spe­ler; van­dag su­per­mo­del. Die lang, blon­de Gi­gi Ha­did is ’n be­ken­de ge­sig vir die wê­reld se C­ha­nels, Vo­gues en Tom Fords. Nou doen Vo­gue Ey­e­we­ar ’n twee­de spe­si­a­le reeks Gi­gi-son­bril­le. Daar’s 7 sty­le – van bo­ho- tot re­tro­sjiek – en tal­le kleur­va­ri­a­sies. Jou son­bril ver­klap jou per­soon­lik­heid, en Gi­gi vra: #S­ho­wyour­vo­gue. #wy­sjou­styl! Te kry: www.vo­gue-ey­e­we­ar.com

FOTO VO­GUE EY­E­WE­AR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.