Sarie

SA KINDERS

KWESBAAR VIR KUBERMISDA­AD

-

Kinders in Suid-afrika loop ’n baie groot risiko om aan kubermisda­digers soos aanlyn boelies en seksuele predatore blootgeste­l te word. ’n Nuwe studie wys SA kinders tussen 8 en 12 jaar oud is veral kwesbaar, volgens die Wêreld- Ekonomiese Forum. Altesame 62% van die kinders in dié ouderdomsg­roep is al blootgeste­l aan ten minste een kubermisda­ad. Dit plaas Suid-afrika onder die 10 kwesbaarst­e lande van die 29 onder wie die studie gedoen is. Bron: Partners for Possibilit­y

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa