Sarie

365 dae VIR UBUNTU

-

Een tree op ’n slag. Met dié mantra beoog Andrew Patterson (38, foto) van Kaapstad om sy doel vir 2018 te bereik. Hy klim vanjaar elke dag Tafelberg uit om R1 miljoen in te samel deur die Backabuddy­skarefinan­siering-platform. Sy 365 Ubuntuclim­bs-inisiatief is ten bate van liefdadigh­eid. Andrew het besluit om ’n jaar van sy lewe aan ander af te staan nadat hy verlede jaar afgelê is. Teen druktyd het verskillen­de mense, ook internasio­nale klimmers, hom al vergesel. www.backabuddy.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa