Ons in­spi­ra­sie

Sarie - - Inhoud - SAAM­GE­STEL DEUR DIE SA­RIE-SPAN

En vir dié ok­ka­sie bak Her­man Len­sing ’n drie­dub­be­le lek­ker sjo­ko­la­de­koek. Dis g’n som­mer­so-koek nie! Wel ’n Brook­lyn Blackout wat in die oor­logs­ja­re in 1942 ont­staan het. Die eer­ste Sa­rie Ma­rais het ook in die veer­tigs – 6 Ju­lie 1949 om pre­sies te wees – op die rak ver­skyn. Bak hier­die koek en vier 69 kleur­ry­ke ja­re saam met ons! Sien bl. 93 en 123.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.