Ons wê­reld

Sarie - - Inhoud - SAAM­GE­STEL DEUR SU­ZET­TE TRUTER

. . . van SA se mil­len­ni­ërs (ge­bo­re tus­sen vroeg 1980 en laat 1990) sal na ver­wag­ting bin­ne die vol­gen­de vyf jaar na ’n an­der werk­plek skuif. Vol­gens ’n ver­slag van P­ri­ce­wa­ter­hou­se­coopers is een van die groot­ste uit­da­gings van werk­ge­wers om hier­die groep te be­hou. Min­der as 30% van mil­len­ni­ërs voel ’n e­mo­si­o­ne­le of siel­kun­di­ge band met hul werk en werk­plek, 55% voel nie ver­bind nie en 16% sluit hul­le doel­be­wus af van die werk (ak­tief on­ver­bon­de). * So­wat 45% van die SA werk­mag be­staan uit mil­len­ni­ërs, 29% uit ge­ne­ra­sie X (ge­bo­re 1965-1980) en 21% is ba­by boom­ers (ge­bo­re 1946-1964). Bron: C­han­tel­le So­lo­mon, Mphil in be­stuurs­af­rig­ting, U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch Be­stuur­skool

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.