Só lyk ons A­fri­kaans!

Sarie - - Inhoud -

#Snoe­sig is een van daar­die woor­de waar­van die klank reeds iets van die be­te­ke­nis daar­van oor­dra; dit klink som­mer warm, ge­sel­lig, ge­koes­ter en ge­bor­ge, sê Wil­lem Bo­tha van die WAT. ’n Min­der be­ken­de woord wat vol­gens hom van snoe­sig af­ge­lei is, is snoe­sel, en dit word soos volg ge­bruik: Sy snoe­sel die­per in die kus­sing in en maak haar oë toe.

Ons hoop jy ge­niet dié uit­ga­we blad­sy vir blad­sy ter­wyl jy #snoe­sig ge­klee met ’n kop­pie sto­men­de kof­fie, tee of warm­sjo­ko­la­de en be­skuit of sjo­ko­la­de­koek daar­by op jou rus­bank snoe­sel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.