Lizz Mei­ring: Oud­word nie in haar woor­de­skat

Sarie - - Inhoud - – Marguerite van Wyk

“Toe ek 50 word, be­sef ek die le­we is kort. Ek’s be­si­ger as ooit – van­jaar is ek 37 jaar in die be­dryf met 2 000 pro­duk­sies op my kerf­stok.” Nou ver­tolk im­mer­groen

Lizz Mei­ring die rol van Chris­ti­ne in die to­neel­stuk 3 Sus­ters, ein­de Ju­nie die eer­ste keer by die In­ni­bos La­e­veld Na­si­o­na­le Kunstefees in Nel­spruit op die plan­ke. Mar­git Mey­er-rö­den­beck en Ni­co­le Holm, haar jon­ger twee­ling­sus­ters in die stuk, re­ël ’n va­kan­sie na Thailand om haar half­eeu te vier.

“Lou­is P­re­to­ri­us se draai­boek gaan oor die ver­skil­len­de fa­ses in die sus­ters se le­we. Hul­le het lief, on­der­steun, ba­klei. Chris­ti­ne, ’n ma, waag deur vir die eer­ste keer te reis.”

Lizz is eg­ter le­wens­lank a­von­tuur­lik. “Ek s­tam uit ’n ge­ne­ra­sie vroue wat hul­le nog nooit aan ou­der­dom ge­steur het nie, maar eer­der meer e­ner­giek met die ja­re raak,” bor­rel sy. Sy glo vas: “Ou­der­dom is net ’n sy­fer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.