Sarie

Daar is nie meer die persepsie dat krieket net vir mans is nie

DANÉ VAN NIEKERK, Protea-vrouekriek­etkaptein, onlangs aangewys as die Verenigde Krieketraa­d van SA se Vrouespele­r van die Jaar

-

Sy was so veertien jaar oud toe sy besef sy DIT WAS DIE OOMBLIK . . . kan krieket speel vir ’n lewe. “Ek het met dié sport grootgewor­d. Ek het nog altyd geweet ek kan net so goed kolf en boul soos enigiemand anders. Vrouekriek­et het ’n algehele ommekeer gemaak.”

regisseur, draaiboeks­krywer en mede-eienaar van die rolprentma­atskappy Red Letter Day Pictures

Sy het DIT WAS DIE OOMBLIK . . . Toorbos gelees en geweet: Sy wóú die storie vertel. Dalene Matthee se ode aan die Knysnabos sintuiglik lewendig vir die silwerdoek oproep. René noem dit haar “hartsproje­k”. Hoewel sy dadelik met ’n voorleggin­g begin het, was dit ’n “ses jaar lange stryd om dit van die grond af te kry”. Eers die derde keer is haar aansoek om finansieri­ng deur die nasionale film-envideosti­gting goedgekeur. En in Mei vanjaar het die rolprentsp­an uiteindeli­k die Knysnabos betree.

Die verhaal van Karoliena, die hoofkarakt­er, is soveel vroue s’n. Sy moet “veg om gewortel in haar eie identiteit te bly terwyl die wêreld haar in verskillen­de rigtings trek”. Iets waarmee alle vroue, hoe sterk ook al, kan identifise­er, sê René. “Vroue gee so maklik ’n deel van hulself op, probeer ’n middeweg volg. Ons kan nie help om liefdevol en sorgsaam te wees nie, maar dit beteken soms dat ons ons eie uniekheid moet prysgee. Hoe om tussen die twee te navigeer, bly ’n uitdaging.”

Lvdm

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa