Sarie

Skielik voel baie dinge binne jou bereik ...

- TRUDI MAKHAYA, presidensi­ële ekonomiese raadgewer

profession­ele branderpla­nkryer, wie se span in Mei die World Surf League (WSL) Founders’ Cup of Surfing gewen het

Bianca was in 2012 pas uit die DIT WAS DIE OOMBLIK . . . skool toe sy gekwalifis­eer het vir die Wêreld-branderpla­nkligakamp­ioenskapst­oer. Sy was net een van 17 vroue wêreldwyd wat dít kon regkry. Haar lewe het in ’n oogwink verander. “Ek het grootgewor­d op Victoriaba­ai in die Suid-kaap en skielik was die wêreld my huis. Ek was agt maande van die jaar op reis, elke twee weke in ’n ander bed. Ek het nie eens geweet hoe om my eie wasgoed te was nie!”

Op die toer gaan deelnemers elke jaar na meer as 30 lande vir kompetisie­s. “Dit het my kulturele identiteit getoets. Ek het nie die tale verstaan nie, ek het huis toe verlang, en ek het selfs ’n vreemde aksent begin kry.”

Deesdae woon sy agt maande in Frankryk, vier in Suid-afrika, en kan sy haar nie ’n ander leefstyl voorstel nie. “Ek het altyd somerweer. Ek mis SA se kultuur, maar het soveel gegroei. Ek het geleer jy moet net vasbyt wanneer jy deur groot veranderin­gs gaan – jy word dit gewoond, en dit verander jóú ook, ten goede.”

DDT Weet wat in jou steek DIT WAS DIE OOMBLIK . . . en moenie jou deur grootsheid laat intimideer nie, sê Trudie. “Baie wêreldleie­rs en briljante denkers hou praatjies by Oxford of woon geleenthed­e daar by. Wanneer jy party van hulle ontmoet, demp dit jou geneigdhei­d om sulke mense op ’n troontjie te plaas. Om iemand soos Hillary Clinton van naderby te sien en te besef sy is op die ou einde ’n gawe, hardwerken­de tannie en nie ’n soort mitiese supervrou nie, is nogal bevrydend. En inspireren­d. Skielik voel baie dinge binne jou bereik.” Bron: Onderhoud met die aanlyn platform Change Exchange oor die waardevols­te les wat sy as student by Oxford geleer het. (www.changeexch­ange.com)

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa