TOE­KEN­NINGS

Sarie - - Inspireerder -

In 1997 het An­ne­lie­se as deel van ’n span on­der lei­ding van Max du P­reez die P­ring­le­so­wel as die SA Fo­reign Cor­re­spon­dents’ As­so­ci­a­ti­on-toe­ken­nings vir ver­slag­ge­wing oor die Waar­heid-en­ver­soe­nings­kom­mis­sie ont­vang.

In 2003 is sy deur die Gau­teng­se dag­blad as een van die tien mees in­vloed­ry­ke me­di­a­per­soon­lik­he­de aan­ge­wys.

En in 2005 as om­ge­wings­joer­na­lis as­ook regs­joer­na­lis van die jaar vir ra­dio.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.