SARIE SÊ SO PROE HUIS Bil­tong­brood Só­proe­huis

’n Prin­ses, twee su­per­mo­del­le en ’n skoon­heids­ko­nin­gin maak ons trots om­dat hul­le van A­fri­ka is. Al woon hul­le ver, bly hul har­te hiér. Hul­le ver­tel wat­ter geu­re vir hul­le huis is . . . en ons kook

Sarie - - Kos -

bl. 116

Daar is min din­ge so lek­ker soos suur­deeg­brood, maar dit verg tyd om te maak. Ge­luk­kig is daar ’n kort­pad­ma­nier. Met ’n hand vol bil­tong daar­by, gaan dié brood e­ni­ge hart laat ver­mur­we.

BEHAT I VERLA NG

“Nou­da t ek in A­me­ri ka bly, ek die mis meest e my pa se ge­bra skaap ai­de tjops en se my ma braaib roodji blat­jan es met g. En maak nie­ma nd aar­tap pel­sla ai soos sy nie.”

CHARLE NE VERLAN G

“Ek het so­veel wan­neer her­in­ner in­ge ek aan my ma se kos dink. Die wat sy mie­lie­pa p ge­maak het voor oe­fen­ses sies my dou­voor om dan dag, en die mid­dag te kom en huis toe bees­ster of pot­jie­ko tbre­die s wag. As bees­ster ek tbre­die ruik, da­de­lik te­rug is ek by my Ka­neel laat ou­er­huis . my weer koue aan­de dink aan en hoe ek maak . . melk­kos . dis pu­re be­slis my nos­tal­gie en troos­kos . En pap en wors, na­tuur­lik met rys­poed vir ing na­ge­reg .”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.