Ons in­spi­ra­sie

Sarie - - Inhoud - SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

Ek wil my mooi­ste rooi rok en sti­let­to’s aan­trek, by jou in­haak en die stra­te . . . aan die brand dans

Aan­ha­ling uit le­ser An­toi­net­te S­choe­man, Rie­beeck­stad, se brief aan SARIE, Mei 2017

Won­der­lik vrou­lik. ’n U­nie­ke ten­nis­arm­band met 5 kar. swart di­a­man­te, ge­set in roos­goud. Te kry: A­me­ri­can S­wiss. * Sien ook bl. 35 vir meer oor vroue wat ons in­spi­reer.

Haar ti­tel: Mej. SA 2018 Haar naam: Ta­ma­ryn G­reen Haar kleur: Rooi Haar par­fuum: Mont­blanc La­dy Em­blem E­lix­ir * Ta­ma­ryn het haar eer­ste groot mo­de-fo­to­ses­sie as Mej. SA vir SARIE ge­doen en wys op bl. 88 hoe ons rooi met self­ver­troue en styl dra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.