Kon­kel­sto­ries! Hoe­kom glo ons dit?

Sarie - - Inhoud -

Al­les is nie soos dit op die oog af lyk nie. Die werk­lik­heid het ’n ver­bor­ge kant wat gons met ge­hei­me ak­ti­wi­tei­te en ver­skuil­de werk­saam­he­de. Die on­sig­ba­re net­werk sif en ver­draai ge­du­rig in­lig­ting. Hoe ons die wê­reld sien, is, kort­om, ’n il­lu­sie. Wie sit ag­ter die on­ge­loof­li­ke plan? ’n S­link­se ge­hei­me or­ga­ni­sa­sie? Psi­go­pa­tie­se bu­ro­kra­te in rook­ge­vul­de raad­sa­le? Die ko­nin­gin van En­ge­land? Die in­ter­ga­lak­tie­se vorm­ver­an­de­ren­de ak­ke­dis­se vir wie sy werk? Al die bo­ge­noem­de? Nee, die ge­kon­kel kom van bin­ne af. Dis nie hul­le nie, dis ons. Meer spe­si­fiek, dis jy. Jou brein. Sus­pi­ci­ous Minds: Why We Be­lie­ve Con­spi­ra­cy T­he­o­ries

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.