ONTDEK PROVENCE.

Sarie - - Inhoud -

Provence is ’n sag­te, ge­so­fis­ti­keer­de ska­ke­ring wat ge­ïn­spi­reer is deur die la­ven­tel­lan­de­rye in die sui­de van Frank­ryk wat be­soe­kers so met ope arms ver­wel­kom. Dié nu­we toe­voe­ging tot die Le C­reu­set-ver­sa­me­ling is van­af Ju­lie 2018 be­skik­baar in die reek­se Cast Iron en S­to­ne­wa­re. Koop dit by jou naas­te Le C­reu­set-boe­tiek­win­kel of aan­lyn by www.le­creu­set.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.