Ri­a­na VIR SARIE!

Sarie - - Inhoud -

Laas­te sê het ’n nu­we skry­wer – die eer­ste vrou in by­na 20 jaar. Ri­a­na S­chee­pers is van dié maand ver­ant­woor­de­lik vir die ru­briek wat voor­heen deur skry­wers soos Aud­rey B­lig­nault, I­zak de Vil­liers en Koos van der Mer­we be­har­tig is. Hoe goed dat ons Ri­a­na in Vrou­e­maand kan ver­wel­kom. Ge­niet haar ag­ter­blad-by­drae op bl. 154. * Ri­a­na se boek S­torm­kind is tans op die rak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.