TRIPPELDUUR TEKKIES

Sarie - - Inhoud -

Raad­op oor jou tie­ner al die reg­te (duur) han­dels­mer­ke wil dra? Hou duim­vas sy vra nie vir Ba­len­ci­a­ga se T­ri­ple S-tekkies nie. Cé­dric C­har­bit, hoof van dié Fran­se mo­de­huis, sê ou­ers keer hom selfs op par­ty­tjies voor en vra hom om die pro­duk­sie van dié ge­wil­de skoe­ne te staak om­dat hul­le so­veel geld daar­op moet uit­gee. Die T­ri­ple S, wat $895 (so­wat R12 000) kos, is die maat­skap­py se jong­ste suk­ses­sto­rie, so ook die S­peed Trai­ner, teen $700 (so­wat R9 500). Bron: Qu­artz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.