BA­LANS BE­LANG­RIK

Sarie - - Briewe -

Wer­ken­de ou­ers van­dag maak staat op hel­pers om hul kin­ders groot te maak. Dit lyk as­of baie men­se wat lang ure werk, nie die be­lang­rik­heid van ge­hal­te­tyd saam met hul ge­sin be­sef nie. Hul­le dink fi­nan­si­ë­le on­der­steu­ning is al wat hul kin­ders no­dig het.

Ja, hul­le be­no­dig fi­nan­si­ë­le sta­bi­li­teit, maar ook lief­de en sorg. Wan­neer ’n kind ver­ward is, draai hy na sy ma vir lei­ding. Maar dit word ’n pro­bleem as ’n ma nooit daar is nie. Ons moet werk met ge­sins­tyd ba­lan­seer. So sal ons weet wat ons kin­ders se uit­da­gings is, hul pas­sie ont­dek en hul­le kan on­der­steun.

Voor­dat jy jou ge­meen­skap dien, kry eers jou huis in or­de. Ma­to­me Ku­bu, Ar­ca­dia

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.