Kan jy jou ge­heue vir na­me ver­be­ter?

Sarie - - Ons Wêreld -

Ken­ners is dit eens, jy kan. “Baie van ons dink jou ge­heue ver­swak soos jy ou­er word, maar dis nie ’n ge­ge­we nie. Daar is baie ou­er men­se met ’n uit­ste­ken­de ge­heue om­dat hul­le ge­sond leef en hul brein bly uit­daag en oe­fen,” sê dr. Kru­ger.

And­rea sê ook jou brein kan op e­ni­ge ou­der­dom nu­we sel­le ver­vaar­dig, ver­an­der en ver­be­ter – mits jy moei­te doen. “Dis ’n ge­val van use it or

lo­se it,” sê dr. Kru­ger. “Ver­skeie stu­dies het al be­wys jy kan jou ge­heue en brein­funk­si­o­ne­ring ver­be­ter deur jou brein fiks te hou. E­nig­iets wat jou brein uit­daag, soos om nu­we vaar­dig­he­de aan te leer, pro­ble­me op te los ( ja, Su­do­ku is goed vir jou!) en baie te lees, is goeie oe­fe­ning vir jou brein. Jou ge­heue vir na­me is ook ’n vaar­dig­heid wat met oe­fe­ning kan ver­be­ter, nes e­nig­iets an­ders.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.