Ge­bruik jou sin­tuie

Sarie - - Ons Wêreld -

Span ook jou sin­tuie in, is And­rea se voor­stel. Het die per­soon sag­te han­de? Ruik hul par­fuum lek­ker? Het hul­le ’n vreem­de stem? Let op na on­ge­wo­ne ka­rak­ter­trek­ke of kop­pel iets aan hul voor­koms so­dat jy in jou ge­heue nog in­lig­ting met hul naam ver­bind. T­heuns hoef nooit te weet sy groot neus rym met sy naam en dís hoe­kom jy hom ont­hou nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.