Plun­der­woes­tyn, Chris­ti­aan Bak­kes (Pro­tea Boek­huis, R220)

Sarie - - Leesdinge - Phyllis G­reen

Dié skrik­wek­ken­de ver­haal on­der­soek die stand van be­wa­ring in Na­mi­bië. Die ver­tel­ler is ’n veld­wag­ter wat al 30 jaar lank teen stro­pe­ry en die uit­bui­ting van die na­tuur veg. Hier ont­hul hy hoe goeie prak­ty­ke in dié ge­wil­de toe­ris­te­be­stem­ming aan die ver­an­der is en din­ge erns­tig skeef­loop in die wil­der­nis­ge­bie­de. Die skok­kend­ste is dat men­se wat ver­on­der­stel is om aan die stuur van sa­ke te staan, be­trok­ke is by re­nos­ter­stro­pe­ry, i­voor­s­mok­ke­la­ry en die roe­ke­lo­se uit­skiet van die­re. Saam met sy nu­we ge­lief­de werk die hoof­ka­rak­ter on­ver­poos om ’n po­si­tie­we by­drae tot die be­wa­ring van die na­tuur te maak.

As jy ’n na­tuur­lief­heb­ber is, sal die ver­haal jou ont­stel. Dis baie re­a­lis­ties ge­skryf en maak jou bang oor wat die mens be­sig is om aan die na­tuur te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.