JOU VEL EN SPAN­NING

Sarie - - Mooi - 1 2

Ons leef in ’n wê­reld waar ons dik­wels of heel­tyd ge­span­ne is weens ’n be­si­ge leef­styl. Jou lyf se re­ak­sie op dié stres speel ’n groot rol in ver­ou­de­ring, sê Ca­ri­na Franck, stig­ter van die Ka­la­ha­ri-vel­sor­g­reeks. Die chro­nie­se in­flam­ma­sie wat lang­du­ri­ge span­ning in jou lyf ver­oor­saak, kan daar­toe lei dat sel­ver­nu­wing ver­traag word, fyn lyn­tjies en plooie vin­ni­ger ver­skyn, jou vel meer se­bum ver­vaar­dig en vel­toe­stan­de soos pso­ri­a­se en ek­seem ver­er­ger.

“Ons moet daar­om doel­be­wus tyd maak om span­ning in ons lig­gaam en ge­moed te ver­lig. Deur te gaan vir ge­sig- en lyf­be­han­de­lings gee jy jou vel ’n hup­stoot en help dit jou om te ont­span.”

PRO­BEER DIÉ BE­HAN­DE­LING Ka­la­ha­ri P­hy­to En­zy­me Com­pound Tre­at­ment (R360) ’n Kom­bi­na­sie van pam­poen-en­sie­me en gli­kol­suur word in­ge­span om jou vel be­hoor­lik af te skil­fer. Die en­sie­me los dooie sel­le op die ve­l­op­per­vlak op, ter­wyl gli­kol­suur die­per werk om kol­la­geen­ver­vaar­di­ging te sti­mu­leer en help dat vog be­houe bly. Die meng­sel bly ses mi­nu­te op jou vel, waar­na dit ge­neu­tra­li­seer word met ’n kal­me­ren­de heu­ning­tee­mas­ker prop­vol voe­ding­stow­we. Vel is ná die tyd stra­lend en ferm met ’n glad­de teks­tuur. By uit­soek­sa­lon­ne en -spa’s

1. Gooi twee eet­le­pels T­he­r­a­na­ka De­sert Ro­se Il­lu­mi­na­ting Bath Salts (R180) in ’n lek­ker warm bad, lê te­rug en ont­span. By uit­soekspa’s 2. Be­derf jou vel met Ka­la­ha­ri P­hy­to Bo­dy Buff (R298). Pam­poen-en­sie­me en fyn­ge­maal­de per­ske­pit­te sorg vir ’n glad af­ge­skil­fer­de lyf. By uit­soek­sa­lon­ne en -spa’s

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.