NUUT

Sarie - - Mooi - DEUR MO­NI­CA PIE­NAAR & SUANNÉ MULDER

’n Nu­we u­nie­ke vel­sor­g­reeks, A­ge­well, is ont­wik­kel om aan jou vel se ver­an­de­ren­de be­hoef­tes in el­ke de­ka­de te vol­doen. In jou 20’s wil jy jou vel teen toe­koms­ti­ge ska­de be­skerm, in jou 30’s die vor­ming van lyn­tjies en plooie ver­traag en van jou 40’s af is die ver­be­te­ring van ferm­heid pri­o­ri­teit. Die reeks se rei­ni­ger, ver­fris­ser, se­rum en oog­room is ge­skik vir al­le ou­der­dom­me, ter­wyl die dag- en nagro­me ge­for­mu­leer is in drie ka­te­go­rieë: Pro­acti­ve, Pau­se en Re­sto­re vir vroue in hul 20’s, 30’s en 40’s+. By Foschi­ni, uit­soek­sa­lon­ne en aan­lyn by www.a­ge­wells­kin.com

Die S­wit­ser­se na­el­lak­reeks Ma­va­la se nu­we Blush Col­lecti­on spog met ses ska­ke­rings in va­ri­a­sies van pienk – per­fek vir die so­mer. Die kleiner bot­tels is ge­rief­lik om in jou hand­sak te hou en gee jou kans om met meer kleu­re te eks­pe­ri­men­teer voor die na­el­lak uit­droog. By Dis-chem Dié on­der­laag met ’n deur­sig­ti­ge af­wer­king gee jou vel ’n sub­tie­le glans vir ’n “no-ma­keup”-voor­koms. Die for­mu­le is lig en be­vat an­ti­ok­si­dan­te wat be­skerm en hi­a­lu­ron­suur wat jou vel op­plomp en be­vog. Dis i­de­aal vir be­si­ge dae wan­neer jy nie baie tyd het om te gri­meer nie. Kies uit 11 ska­ke­rings. Om vroeë te­kens van ver­ou­de­ring, plooie en pig­men­ta­sie te voor­kom is dit nood­saak­lik om daag­liks ’n son­skerm met ’n SBF van min­stens 30 te ge­bruik. Baie son­skerms kan eg­ter jou vel taai en o­lie­rig laat voel met die ge­volg dat vroue nie hul ge­sig doel­tref­fend teen die son se Uv-stra­le be­skerm nie. Dié for­mu­le voel lig op jou ge­sig en het ’n mat-af­wer­king so­dat jou vel nie blink nie. Die noor­der­lig­te se ken­mer­ken­de gloe­de van geel­groen, pers, pienk en don­ker­blou is die in­spi­ra­sie ag­ter die gri­meer­huis GOSH se Nor­dic Lig­hts-gri­meer­reeks. Kies uit ’n mas­ka­ra, twee ba­sis­lae, ver­lig­ters, glin­ste­ren­de oog­ska­du-poei­ers, lip­glan­se en lip­stif­fies met ’n mat­af­wer­king. By uit­soek­tak­ke van Ed­gars, Foschi­ni en Tru­wort­hs Hier­die i­ko­nie­se se­ra­mied-kap­su­les be­vat nou ook re­ti­nol. Dié su­per­be­stand­deel teen ver­ou­de­ring ver­sag lyn­tjies, ver­lig don­ker vlek­ke en be­vor­der ’n e­ga­li­ger vel­teks­tuur, ter­wyl die se­ra­mied en plant­o­lies jou vel be­vog en die vel­wand ver­sterk. Boon­op sorg die af­son­der­li­ke kap­su­les dat die re­ti­nol sta­biel bly (dis sen­si­tief vir lig en lug).

Ma­va­la Blush Col­lecti­on (R87 elk)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.