KUI­ER-SIT­KA­MER

Sarie - - Woon -

Die ge­sin is mal oor die bui­te­lug en strand, maar wil soms ook net neer­plof voor die TV. Car­la wou die TV so on­op­sig­te­lik as moont­lik hê en het dit daar­om teen ’n don­ker ag­ter­grond teen die muur ge­mon­teer. O­ral het sy hout-e­le­men­te soos die bal­ke en sy­ta­fels in­ge­bring.

Blue La­goon kan deur Per­fect Hi­de­a­ways (www.per­fec­thi­de­a­ways.co.za) ge­huur word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.