THREADING

Sarie - - Mooi - Prys van­af R5 600

’n Ver­lies aan vo­lu­me wat jou wan­ge laat “hang”, mond­hoe­ke laat af­trek en jou ken en ka­ke­been de­fi­ni­sie laat ver­loor, is een van die groot­ste re­des waar­om ons ou­er be­gin lyk. Om die vo­lu­me, de­fi­ni­sie en ferm­heid van jou vel te her­stel word so­ge­naam­de thre­ads ge­bruik. Dit be­hels dat ’n fyn draad­jie met ke­gels, ge­maak van ’n op­los­ba­re stof, diep bin­ne jou vel in­ge­ryg word, waar dit jou vel da­de­lik “lig” en met­ter­tyd kol­la­geen ver­vaar­di­ging sti­mu­leer. Dit word dik­wels ge­bruik om die vel by jou wan­ge, ka­ke­been­lyn, nek en wenk­broue te ver­ferm. ’n Ver­do­wings­room word voor die tyd aan­ge­sit en die re­sul­ta­te hou van 12 tot 18 maan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.