WAT GE­NIET ONS?

Sarie - - My Storie -

Chris­ti­ne: “S­nel­vin­ni­ge in­ter­net en Li­ba­ne­se kos.” Ma­ris­cha: “Die feit dat als werk.” Cla­ri­na: “Aan­lyn in­ko­pies! Krui­de­niers­wa­re word by jou huis af­ge­le­wer – en as jy nie tuis is nie, los hul­le dit voor jou deur.” Mia: “Vei­lig­heid, en dat die Mid­de-oos­te sen­traal ge­noeg ge­leë is om mak­lik te kan reis.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.