ge­wig JY SIT AAN

Sarie - - Gesond -

Jou lig­gaams­vet gaan waar­skyn­lik meer word, ver­al as jy nie di­ee­taan­pas­sings maak nie. Hoogs ge­oe­fen­de at­le­te wat hul oe­fen­pro­gram heel­te­mal staak, se lig­gaams­vet ver­meer­der ná vyf we­ke, vol­gens na­vor­sing in die joer­naal Me­di­ci­ne & S­cien­ce in S­ports & Exe­r­ci­se. ’n Paar fak­to­re kan by­dra tot ’n toe­na­me in lig­gaams­vet wan­neer jy op­hou oe­fen: Soos jy spier­mas­sa ver­loor, word jou me­ta­bo­lis­me sta­di­ger – want jou spie­re ver­loor van hul ver­moë om vet te ver­brand. Twee­dens, jy be­weeg min­der en ver­brand nie die­self­de hoe­veel­heid ki­lo­jou­les nie. As jy dus nie min­der eet nie, gaan die by­ko­men­de ki­lo­jou­les as vet ge­stoor word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.