Op koers in­ni Kaap en Pa­sel­la daar­by

’n Per­fek­si­o­nis, ie­mand wat woor­de ver­sig­tig weeg voor sy praat. Maar, sê die rooi­kop-ak­tri­se A­ma­lia Uys, sy’s ook bie­tjie van ’n free and e­a­sy hip­pie, hier in die Kaap waar sy haar voe­te kom vind het

Sarie - - Inhoud -

Sy is ’n per­fek­si­o­nis, het ons nog al­tyd by SA­RIE ge­glo. Ie­mand wat nie som­mer op loop gaan met im­pul­sie­we be­slui­te nie, en haar woor­de weeg voor sy ant­woord – ’n vrou wat haar le­we haar­fyn be­plan.

“Ja . . . maar ek is ook ’n bie­tjie van ’n hip­pie wat hou van vry­vloei,” ver­klap dié rooi­kop-ak­tri­se in haar so­veel­ste on­der­houd met SA­RIE.

In die ver­le­de was sy hof­lik, maar ge­re­ser­veerd ty­dens ons ge­sprek­ke. Van­dag by ’n kui­er­plek op Kamps­baai in die Kaap ske­mer ’n speels­heid deur. Haar wan­ge gloei, haar rooi ha­re vlam in die son en ’n ge­blom­de rok ak­sen­tu­eer haar mooi kur­wes. A­ma­lia maak grap­pe ten kos­te van haar­self. Sy straal.

Sy glo die nuut­ge­von­de “vloei” in haar le­we help dat din­ge vir haar op koers is: haar hu­we­lik, haar be­roep en haar ver­hou­ding met haar­self. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.