DIS TYD!

Sarie - - En Toe Die Wenner! -

Jou hor­lo­sie sê wie jy is. Van­jaar se 10 SA­RIE Voor­blad­ge­sig-fi­na­lis­te is die heel eer­stes in SA wat elk met ’n Ro­se­field-hor­lo­sie kan spog. Dié hor­lo­sies is te­ge­lyk klas­siek en mo­dern, mi­ni­ma­lis­ties en per­fek in die mo­de. Dink goud en roos­goud, sil­wer, so­mer­pas­tel­le en styl­vol­le swart. Daar’s iets vir al­mal en vir el­ke ge­leent­heid. Te kry: Eks­klu­sief by A­me­ri­can S­wiss Pry­se: R1 799-R1 899

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.