STER­KER SÁÁM

Sarie - - En Toe Die Wenner! -

Dís die bood­skap van Gi­or­gio Ar­ma­ni se nu­we pas­maat-par­fuums – een vir jou, een vir hom. Twee rin­ge in­me­kaar ge­vleg pronk op el­ke bot­tel en sê #S­tron­ger­to­get­her. Die vrou­e­geur is spran­ke­lend met fram­boos, roos en va­niel­je, en die mans­geur mo­dern en vol e­ner­gie met spe­se­ry­n­o­te van kar­de­mom, pienk pe­per en ro­ke­ri­ge va­niel­je. Prys: Em­po­rio Ar­ma­ni Be­cau­se It’s You for Her en S­tron­ger With You for Him, R1 320 elk vir 100 ml

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.