Mo­de­din­ge

Loop­plank­mo­des is vir i­dees – vir el­ke ou­der­dom, per­soon­lik­heid en styl!

Sarie - - Inhoud -

40's

Groot ge­rui­te pa­tro­ne in Fen­di se Len­te/so­mer 2018-reeks by die Mi­laan­se Mo­de­week.

Ker­ry Washing­ton

(41) waag met die nu­we ruit­pa­troon vir so­mer.

50's

Blom­pa­tro­ne in Er­dem se Len­te/ So­mer 2018-reeks by die Lon­den­se Mo­de­week.

Sa­rah Jes­si­ca Par­ker

(53) lyk bo­heems sjiek in ’n ge­blom­de rok met laag op laag by­kom­stig­he­de en goue hak­skoe­ne.

60's

Swart rok in Vic­to­ria Beck­ham se Len­te/so­mer 2018-reeks by die New York­se Mo­de­week.

Jes­si­ca Lan­ge (69) wys ’n swart rok bly klas­siek en tyd­loos.

70's

Hou dit ge­mak­lik soos He­len Mir­ren (73) in ’n wit rok en plat skoe­ne.

4 5 1 1 Ge­blom­de rok (R679), Za­ra 2 24 kar.-geel­goud-ver­gul­de hals­snoer met sir­koon­ste­ne (van­af R1 199), No­mi­na­ti­on by T­re­ger Brands 3 Oranje-en-pienk kuns­leer­hand­sak (R979), C­har­les & Keith 4 Goud­kleu­ri­ge kuns­leer­hak­skoe­ne met di­a­man­té-ver­sie­ring (R1 199), C­har­les & Keith 5 V­lek­vry­e­staal­hor­lo­sie met raam van ver­gul­de roos­goud en per­le­moen­wy­ser­plaat (R10 950), Mi­chel Her­be­lin by Art­hur Ka­p­lan

1 Voor­skoot-styl rok van ruit­stof (R450), Foschi­ni 2 9 kar.geel­goud-hoe­peloor­bel­le (R1 299), S­terns 3 Groot ron­de­raams­on­bril in bei­ge en bruin (R3 190), Pra­da by Sung­lass Hut 4 3-in-1: kuns­leer­belt in swart, bruin en taan­kleur (R449), Man­go 5 Wit leer­hak­skoe­ne met uit­sny­de­tail (R2 199), Za­ra 6 Taan­kleur kuns­leer­hand­sak (R449), Su­per­ba­list 7 Groen tweed­baad­jie (R1 199), Man­go 1

7

5

3

6

2

4

3

2

1 4 1 Room­kleu­ri­ge rok met vou- en knoop-de­tail voor (R799), H&M 2 Naas­wit oop­knoop­trui van ka­toen (R299), Da­vid Jo­nes by Wool­wort­hs 3 Groot sak van pa­pier­strooi met swart bor­duur­werk (R379), H&M 4 Swart san­da­le van Gem­li­te en Cros­li­te (R800), Cro­cs 5 9 kar.-wit­goud­ring met ’n pê­rel ge­kweek in Ja­pan en ’n di­a­mant (prys op aan­vraag), Van Dei­jl

1

3

2

3

4

2

5

5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.