DOMFONE KEER TE­RUG!

Sarie - - En Toe Die Wenner! -

S­lim­fo­ne het ’n on­ont­beer­li­ke deel van ons le­wens ge­word. Maar nou lyk dit as­of die “dom­foon”, waar­mee jy net kan bel en bood­skap­pe stuur, of in par­ty ge­val­le nét kan bel en op­roe­pe ont­vang, sy te­rug­keer maak. Wê­reld­wye ver­ko­pe van dié foon het ver­le­de jaar toe­ge­neem – die eer­ste keer in ja­re. (Domfone met 5%; s­lim­fo­ne met 2%.) Sy u­nie­ke ver­koops­punt? Om jou te help om af te ska­kel van kon­stant “ge­kon­nek­teer” wees . . . B­rit­se na­vor­sing wys dat men­se ge­mid­deld el­ke 12 mi­nu­te op hul slim­foon kyk. Bron: Sky­news

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.