ON­DER­LAAG VIR AL­MAL

Sarie - - En Toe Die Wenner! - – Suanné Mulder

Vroue met ’n don­ker vel­kleur suk­kel dik­wels om die per­fek­te on­der­laag te kry om­dat die ver­skei­den­heid van don­ker ska­ke­rings be­perk is. Die A­me­ri­kaan­se san­ge­res Ri­han­na het ver­le­de jaar die voor­tou ge­neem om dít te ver­an­der toe sy haar Fen­ty Beau­ty-gri­meer­reeks met 40 ska­ke­rings on­der­lae be­kend ge­stel het. Se­dert­dien volg tal­le skoon­heids­hui­se haar voor­beeld. Die vel­sor­ghuis phfor­mu­la het pas hul reeks Cc-ro­me uit­ge­brei met ’n nu­we don­ker­der ska­ke­ring. Die phfor­mu­la C.C. C­re­am SPF 30+ in Dark+ (R505) be­vat vi­ta­mien C en re­ti­nol. By uit­soek­sa­lon­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.